Katharine Hepburn

Katharine Hepburn
Katharine Hepburn, 1940
Katharine Hepburn, 1940

Geboortenaam Katharine Houghton Hepburn
Geboorte 12 Mei 1907
Hartford, Connecticut (VSA)
Sterfte 29 Junie 2003
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Rolprente The African Queen, The Philadelphia Story, Guess Who's Coming To Dinner
Toekennings 4 Oscars vir beste aktrise

Katharine Houghton Hepburn (12 Mei 1907 - 29 Junie 2003) was 'n Amerikaanse aktrise van films, televisie en die verhoog. Tot dusver is sy die persoon met die meeste Oscar benoemings van enige akteur of aktrise, 'n rekord 4 toekennings uit 'n totaal van 12 nominasies. In 1999 is sy deur die American Film Institute bestempel as die grootste aktrise in die geskiedenis van die Amerikaanse filmbedryf. Sy is veral bekend vir haar verhouding met die akteur Spencer Tracy.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search